Robert Montgomery (akteur)

Robert Montgomery
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Henry Montgomery Jr.
Geboorte (1904-05-21)21 Mei 1904
Sterfte 27 September 1981 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Elizabeth Montgomery
Beroep(e) Vervaardiger en akteur
Aktiewe jare 1924–1960
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Montgomery (21 Mei 1904 – 27 September 1981) was 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Private Lives (1931), Night Must Fall (1937), Here Comes Mr. Jordan (1941), en Lady in the Lake (1946).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search